Drienasies

Doring Danie lek lippe af

2011-08-20 10:13
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit
All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit

Die All Blacks sê hulle is verbaas oor die besluit deur 'n Sanzar-tugverhoor om die Wallabies se Quade Cooper nie vir beweerde vuilspel te skors nie.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Port Elizabeth – Hier is slegte nuus vir senters wêreldwyd – die oud-Springbok Danie Gerber verwag die Nieu-Seelandse frats Sonny Bill Williams kán en nog gáán verbeter.

Gerber, wat op sy dag as een van die beste senters ter wêreld beskou is, kan nie wag nie vir vandag se senterstryd wanneer die Springbokke die All Blacks in hul Drienasies-rugbytoets hier pak.

“Almal praat oor Sonny Bill, maar ons het in Jean de Villiers en Jaque Fourie darem self twee kwaliteit-senters,” het Gerber, ook as die Doring van Despatch bekend, gister gesê.

“Dit kan ’n lekker stryd in die middelveld wees. Ek wil graag sien hoe die Bokke vir Sonny Bill gaan hokslaan.”

Volgens Gerber kan Williams, wat vandeesmaand 26 jaar oud geword het, nog baie ontwikkel. “Ons weet hy is onvoorspelbaar en hy hardloop in die spasie in en dan kry hy die bal weg met daardie 50-50-aangeë van hom.

“Omdat hy relatief jonk is, behoort hy vorentoe nog te verbeter. Hy is so ’n sterk hardloper dat ek dink hy kan nog meer op die aanval doen.”

Dis nie te sê Gerber is nie reeds baie beïndruk met die skade wat Wil­liams op die aanval doen nie. Nee, kyk, hy is ’n man om dop te hou, anders gaan hy jou straf.

“Die groot ding is om hom te verhoed om die bal uit te gee wanneer jy hom probeer stuit.

“Dis nie so maklik nie, omdat hy so sterk is. En as hy dan wel daardie bal wegkry, is daar gewoonlik moeilikheid.”

Gerber het gesê Nieu-Seeland is baie gelukkig om spelers soos Wil­liams, Ma’a Nonu en Conrad Smith te hê wat hulle in die middelveld kan kies.

“Dink vir jouself hoe gaan jy voel as Sonny Bill later in ’n wedstryd teen jou as ’n plaasvervanger opdraf.”

Williams se sentermaat is Richard Kahui en dit sal interessant wees om te sien hoe die twee kombineer.

Hulle kom te staan teen die gesoute senterpaar van De Villiers en Fourie, wat die 24ste keer saam vir die Bokke in die middelveld speel.

– Volg Nuus24Sport op Twitter.

Lees meer oor: springbokke  |  drienasies  |  rugby

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Drienasies-kommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.