Drienasies

Bokke nie gou terug in Bloem

2010-09-02 10:02
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit
All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit

Die All Blacks sê hulle is verbaas oor die besluit deur 'n Sanzar-tugverhoor om die Wallabies se Quade Cooper nie vir beweerde vuilspel te skors nie.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Bloemfontein - Springbok-ondersteuners wat nie kaartjies vir Saterdag se Drienasies-kragmeting teen Australië het nie, kan lank wag om weer die Springbokke in Bloemfontein in aksie te sien.

“Ons gaan nie gou weer een hê nie,” sê die president van die Vrystaatse Rugbyunie (VRU), Harold Verster.

Nadat die Bokke boonop verlede jaar die All Blacks op Vodacompark gepak het, sal Bloemfontein volgens Verster een of twee jaar vir ’n volgende rugbytoets moet wag. Hy sê dit is omdat rugbytoetse tussen stadions roteer word.

Maar dit is nog nie te laat om kaartjies in die hande te kry nie. Teen gistermiddag vroeg is slegs 33000 van 46000 kaartjies volgens die VRU verkoop.

“Ons hoop om nóg so 5000 tot 6000 kaartjies te verkoop,” sê Verster.

Volgens hom kos dit R11miljoen om die naweek se wedstryd in Bloemfontein aan te bied. Dus moet hulle 33000 kaartjies verkoop om hul koste te dek. Verster sê enige wins wat moontlik gemaak word, word gebruik om die stadion in stand te hou.

Die oud-Bloemfonteiner en gewilde sanger David Fourie, asook Karen Ferreira van Pretoria, gaan Saterdag die volkslied sing.

Ferreira het verlede naweek saam met die voormalige Bok-stut Toks van der Linde voor die Drienasie-stryd tussen die Bokke en die Wallabies gesing.

Fourie wat ’n telling van 27 teenoor 21 in die Bokke se guns voorspel, sien uit om na Bloemfontein te kom.

“Dit is altyd lekker om in die Rosestad te gaan kuier. Die mense is warm en my hart bly altyd in die Vrystaat.”

Volgens hom is dit vir hom “’n ongelooflike eer en voorreg” om voor die toets te sing.

* In 1976 met ’n wedstryd tussen die All Blacks en die Springbokke het die Vrystaat-rugbystadion die meeste toeskouers, altesaam 72 000, nog gehad.

* Die Springbokke het al 17 keer op die Vrystaat-rugbystadion gespeel. Hulle het 13 wedstryde gewen, drie verloor en een gelykop gespeel.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Drienasies-kommentaar

louis.heydenrych sê... Julle ou bul ondersteuners wat gaan aan met julle !! wat braak julle so !! seker oor die verloor van laas naweeek nog en bekormerd oor volgende saterdag teen die Chiefs . SHAME !!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.