Drienasies

Bokke haal wéér nie die paal

2011-08-13 23:00
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit
All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit

Die All Blacks sê hulle is verbaas oor die besluit deur 'n Sanzar-tugverhoor om die Wallabies se Quade Cooper nie vir beweerde vuilspel te skors nie.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Anja Carstens

Kaapstad –  Die Springbokke het hul derde agtereenvolgende Drienasies-toets verloor nadat die Wallabies Suid-Afrika Saterdag met 14-9 op Kingspark in Durban geklop het.

Met die rustydtelling 6-0 in die guns van die Bokke was dit duidelik dat Peter de Villiers se 13 veranderinge aan sy 15-tal vrugte afgewerp het.

Die Bokke se verdedigingslyne het veral goed gelyk.

Maar met die reën wat in die tweede helfte begin val het, het Australië stadig maar seker beheer van die wedstryd begin neem.

De Villiers se dwase besluit om John Smit vanaf haker na vaskopstut in die laaste minute te skuif het gesorg dat die Wallabies die oorhand in die skrums begin kry het.

Die vuur was beslis daar, veral in die eerste helfte, maar die Bokke kon net nie die druk wat hulle so goed toegepas het in 'n wen omskep nie.

Suid-Afrika speel hul laaste Drienasies-toets volgende naweek teen die All Blacks in Port Elizabeth.

Puntemakers:

Suid-Afrika:

Strafskoppe: Frans Steyn Butch James (2)

Australië:

Drie: Pat Mcabe Strafskoppe: James O'Connor (3)

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.


Lees meer oor: drienasies  |  springbokke  |  wallabies

Lewer kommentaar op hierdie artikel
89 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Drienasies-kommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.