Drienasies

Bok-span bekend

2010-08-17 15:50
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit
All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit

Die All Blacks sê hulle is verbaas oor die besluit deur 'n Sanzar-tugverhoor om die Wallabies se Quade Cooper nie vir beweerde vuilspel te skors nie.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Kaapstad – Peter de Villiers, afrigter van die Springbokke, het Francois Hougaard gekies as een van die spelers om eerste op die veld te draf vir Saterdag se Drienasies-toets teen die All Blacks op die FNB stadion in Soweto.

Hy het ook verskeie veranderinge aan die span gemaak wat teen Australië verloor het.

Hougaard het vir twee toetse as reserwe gedien.

“Hy het ‘n sterk kop en ‘n goeie brein vir rugby en ons soek iemand wat iets by die span kan voeg,” het de Villiers gesê.

Nóg ‘n verrassing is die aankondiging dat Flip van der Merwe in Danie Rossouw se plek sal speel.

Volgens de Villiers sal Van der Merwe die plek van Rossouw inneem aangesien Rossouw ‘n besering opgedoen het.

Springbokke: 15. Gio Aplon, 14. JP Pietersen, 13. Juan de Jongh, 12. Jean de Villiers, 11. Bryan Habana, 10. Morne Steyn, 9. Francois Hougaard, 8. Pierre Spies, 7. Juan Smith, 6. Schalk Burger, 5. Victor Matfield, 4. Flip van der Merwe, 3. Jannie du Plessis, 2. John Smit (kaptein), 1. Gurthro Steenkamp

Plaasvervangers: 16. Chiliboy Ralepelle, 17. CJ van der Linde, 18. Danie Rossouw, 19. Francois Louw, 20. Ricky Januarie, 21. Butch James, 22. Wynand Olivier

All Blacks: 15 Mils Muliaina, 14 Cory Jane, 13 Conrad Smith, 12 Ma'a Nonu, 11 Josevata Rokocoko, 10 Daniel Carter, 9 Jimmy Cowan, 8 Kieran Read, 7 Richie McCaw (kaptein), 6 Jerome Kaino, 5 Tom Donnelly, 4 Brad Thorn, 3 Ben Franks, 2 Keven Mealamu, 1 Tony Woodcock

Plaasvervangers: 16 Corey Flynn, 17 John Afoa, 18 Samuel Whitelock, 19 Victor Vito, 20 Piri Weepu, 21 Aaron Cruden, 22 Israel Dagg

Bly op hoogte van die jongste sportnuus deur Nuus24 op Twitter te volg.

- SAPA

Lees meer oor: drienasies  |  rugby  |  sport

Lewer kommentaar op hierdie artikel
47 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Drienasies-kommentaar

David sê... Barend Die papsakkers is eintlik die tuiste vir die 'newwir wozzers'. 'n 'Has been' is te skaam om in passiongapland te speel. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2011
R 109,900.00

OPEL

Astra 1.6 Essentia 5-dr MY10
2011
R 209,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 117,499.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.