Drienasies

All Blacks kies 10 van wenspan

2011-08-25 09:27
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit
All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit

Die All Blacks sê hulle is verbaas oor die besluit deur 'n Sanzar-tugverhoor om die Wallabies se Quade Cooper nie vir beweerde vuilspel te skors nie.

Video: Bokke wen Drienasies
Video: Bokke wen Drienasies

Die Springbokke het die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Hamilton gewen en is as wenners van die Drienasies-beker gekroon.

Brisbane. – Tien van die spelers wat vroeër hierdie maand deel was van die All Black-span wat die Wallabies in Auckland geklop het, begin ook in Saterdag se beslissende toets hier in die Drienasies-reeks.

Die All Black-kaptein, Richie McCaw, begin in sy 98ste toets.

Owen Franks keer terug na die voorry langs die stut Tony Woodcock en die haker, Keven Mealamu. Brad Thorn is ook terug as slot saam met Sam Whitelock wat verlede week in die verloortoets teen die Springbokke gespeel het.

Wat die losvoorspelers betref, is Adam Thomson en McCaw die flanke, met Kieran Read as agtsteman. Piri Weepu is Dan Carter se skakelmaat, met die mees ervare kombinasie in die middelveld, Ma’a Nonu en Conrad Smith, wat herenig word. Nonu sluit hom by Walter Little aan as die All Black-senter met die meeste verskynings (45).

Volgens die afrigter, Graham Henry, is dit ’n toets wat gewen móét word omdat dit die deurslaggewende een in die Drienasies-reeks is.

“Ons sal op ons beste moet wees. Dit gaan ’n massiewe toets wees,” het Henry gesê.

Die All Blacks se span is:

Mils Muliaina, Cory Jane, Conrad Smith, Ma’a Nonu, Zac Guildford, Dan Carter, Piri Weepu, Kieran Read, Richie McCaw (k), Adam Thomson, Sam Whitelock, Brad Thorn, Owen Franks, Keven Mealamu, Tony Woodcock. PLAASVERVANGERS: Andrew Hore, John Afoa, Ali Williams, Victor Vito, Andy Ellis, Colin Slade, Isaia Toeava.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: all blacks  |  drienasies

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Drienasies-kommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.