All Black-haker ondersteun Smit
2010-08-17 13:05
In-diepte Verslae
Die All Blacks sê hulle is verbaas oor die besluit deur 'n Sanzar-tugverhoor om die Wallabies se Quade Cooper nie vir beweerde vuilspel te skors nie.
Johannesburg – Terwyl John Smit, kaptein van die Springbokke, vrae moet beantwoord oor sy beweerde onfiksheid, het hy ondersteuning van ‘n onverwagse persoon gekry – die All Black Corey Flynn.
Flynn het gesê dis Smit se kragtigheid wat een van sy kenmerke is en hom een van die beste rugbyspelers maak, berig SuperSport.
“Die ding wat vir my oor John Smit uitstaan is sy mededingendheid,” het Flynn vir verslaggewers voor dié Bok se 100ste toetswedstryd gesê.
Lees meer hier.
Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.