Yach pak 30km se yswater aan

2009-10-19 21:50
Tweets Share Share line Print

Theodore Yach, een van Suid-Afrika se legendariese kouewater en langafstand-swemmers berei hom tans voor vir ‘n 29.5km dag lange swemstryd in die ysige Atlantiese-seewater van Kaapstad.

Yach (51) gaan Desember die koue water aandurf om die eerste persoon te wees wat dié roete sal swem.

Die swemsessie skop in Drieankerbaai af, strek om die hele Robbeneiland en eindig weer in dieselfde baai.

Hy gaan slegs ‘n gewone swemskostuum dra, ‘n swemkappie en swembrille.

Die geleentheid word jaarliks sedert 2001 gehou om geld vir die Vista Nova-skool vir kinders met spesiale behoeftes in te samel.

Yach gaan sowat 12 ure in haai-besette seewater met 'n temperatuur van 12°C swem.

Peter Bales die voorsitter van die Kaapse Langafstand-swemvereniging het die roete vergelyk met dié een wat die Engelse Kanaal oorsteek wat beskou word as die “Everest” van oopwater-sembyeenkomste.

Die Engelse Kanaal is wel ‘n paar kilometer langer, maar Yach se roete gaan baie kouer wees.
 
Yach hou tans die wêreldrekord vir die swemmer wat die roete tussen Robbeneiland en die vasteland sowat 54 keer al geswem het.


Hy het ook in 1996 die Engelse kanaal in 14 uur en 25 minute voltooi.

- Sapa

Lees meer oor: swem  |  robbeneiland  |  kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

louis.heydenrych sê... Julle ou bul ondersteuners wat gaan aan met julle !! wat braak julle so !! seker oor die verloor van laas naweeek nog en bekormerd oor volgende saterdag teen die Chiefs . SHAME !!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.