Woods se vrou wil glo nie skei

2010-01-27 04:45
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Tiger Woods se vrou wil nie meer skei nie.

Dié besluit het gekom nadat  sy die gholf-legende by ‘n kliniek besoek het waar hy rehabilitasie vir seksverslawing ontvang, het RadarOnline.com Dinsdag berig.

Volgens die berig het Elin Nordegren vyf dae by die rehabilitasiesentrum deurgebring en deelgeneem aan Woods se terapie.

“Sy was gelukkig toe sy teruggekom het huis toe,” het ‘n bron aan RadarOnline.com gesê. “Dinge het goed gegaan.”

Die berig is saamgestel deur people.com, wat ‘n vriend van Nordegren aangehaal het dat sy (Nordegren) hoop om haar huwelik te red omdat sy nie haar twee kinders sonder ‘n pa wil grootmaak nie.

“Elin wil ‘n stabiele familielewe hê,” het ‘n bron aan People gesê.

“Sy wil haar familie bymekaar hou, selfs al bly sy en Tiger saam as vriende en nie as geliefdes nie.”

- Sapa-dpa


 

Lees meer oor: tiger woods

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Martyn sê... Meng jou met die semels dan vreet die varke jou - sien 'n rokie trek Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Financial Manager

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.