Woods se vrou koop huis in Swede

2009-12-12 17:22
Tweets Share Share line Print

Stockholm - ‘n Sweedse behuisings-amptenaar het bevestig dat Tiger Woods se vrou ‘n huis gekoop het op ‘n eiland net af van Stockholm, Swede.

Volgens Stenake Johansson, die voorsitter van die Faglaro behuisings-vereniging, het Elin Nordegren op 1 Desember die eienaar geword van ‘n ses-slaapkamer huis op Faglaro.

Die eiland kan slegs per boot bereik word.

Johansson het gesê dat onderhandelinge in Augustus begin het, kort nadat die huis in die mark gesit is en ‘n hele tyd voor onlangse berigte van Woods se buite-egtelike verhoudinge.

Hy kon nie die huis se prys van $2,2 miljoen (R16,5 miljoen) bevestig nie. Hy het bygevoeg dat hy nie weet of Nordegren en Woods beplan om in te trek nie.

Intussen is dit onstuimige tye vir gholf na Vrydag se aankondiging dat die sport se nommer een speler ‘n onbepaalde breuk vat in ‘n poging om sy huwelik te red.

John Daly, wat self deur huweliksprobleme deur die jare is, het uitgereik na Woods nadat die beskuldigings begin instroom het.

“Hy wou net nie met iemand praat nie,” het Daly gesê.

“Ek is geskok oor dit alles, baie van die spelers is in skok,” het Daly Saterdag by die Australiese PGA gesê.

“Ek is nie gelukkig met die manier waarop baie van ons spelers gereageer het nie – dit is hulle manier om te probeer terugkry, want hulle weet hulle kan hom nie in gholf wen nie.

“Hulle sê altyd daar is niemand groter in gholf as die spel self nie. Maar Tiger is,” het Daly gesê.

- Sapa-AP





 

Lees meer oor: tiger woods

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.