‘Woods se verneukery was geen geheim’

2009-12-24 05:03
Tweets Share Share line Print

New York – Tiger Woods se verneukery was geen geheim vir ander gholfspelers nie, het Helen Alfredsson, die Switserse VPGA-stêr Woensdag gesê.

Alfredsson is die eerste professionele gholfspeler wat erken dat sy stories gehoor het, dat Woods sy vrou Elin verneuk, het die New York Daily News berig.

“Ek het dit gedurende die Britse Ope gehoor,” het Alfredsson gesê. Volgens haar was daar iets ongewoons aan Woods.

Woods, wie volgende week sy 34ste verjaardag vier, het besluit om onbepaald met gholf op te hou, om aan sy persoonlike lewe te werk. Dít kom nadat daar wyd in die media berig is oor ten minste veertien vrouens wat beweer dat hulle verhoudings met hom gehad het.

“Ek wonder hoekom Woods getrou het, nadat hy glo Elin se swangerskap gebruik het om nie vir meer as twaalf maande ‘n verhouding met ‘n vrou te hê, voor die geboorte van sy eerste kind nie,” het Alfredsson gesê.

Elin Woods het glo ‘n prokureur aangestel en wil nou van Woods skei. Sy is glo baie ontsteld dat Woods ‘n verhouding vir meer as drie jaar met ‘n vrou gehad het, en nog een terwyl sy swanger was.

Golf Digest, wat vir Woods saam met die Amerikaanse pres. Barack Obama in hul laaste uitgawe, op die voorblad laat pronk het, het gesê Woods sal nie meer 'n maandelikse artikel vir hulle skryf nie.

Woods het in 1996 vir Golf Digest begin geskryf, toe hy begin om professioneel gholf te speel.

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: tiger woods

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.