Woods onbewus van spot-boodskappe

2010-04-09 11:17
Tweets Share Share line Print

Augusta – Tiger Woods het gesê dat hy nooit die spottende boodskappe agter aan vliegtuie opgemerk het toe hulle Donderdag oor die Augusta Nasionale gholfklub gevlieg het nie.

Woods neem vir die eerste keer in vyf maande weer deel ná ‘n seksskandaal waarin hy in verskeie buite-egtelike verhoudings betrokke was.

Woods was op die setperk by die eerste putjie toe ‘n vliegtuig oor die bekende baan gevlieg het met ‘n boodskap wat lees: “Tiger, het jy bedoel ‘booty-ism’?”

Die speel met woorde het verwys na Woods wat gesê het dat hy gaan terugkeer na sy Boeddhistiese wortels om te probeer om innerlike vrede en balans te verkry wat hy glo verloor het gedurende sy tyd van rondkafoefel.

“Booty” is ‘n term wat gebruik word in verband met seks en seksuele aantrekking.

Later in die dag het nog ‘n vliegtuig oor die baan gevlieg met die boodskap: “Seksverslaafde? Ja reg, seker. Ek ook!”

Terwyl Woods nie gesê het dat hy ‘n seksverslaafde is nie, het hy 45 dae in ‘n fasiliteit deurgebring vir ‘n probleem wat die media uitgemaak het as seksverslawing.

Woods het gesê dat hy nie die boodskappe raakgesien het nie, maar hy was glad nie beïndruk met die feit dat iemand geld sou spandeer om met hom te spot nie.

“Dit sal nie die eerste keer wees nie,” het hy gesê.

Wanneer dit by Boeddhisme kom, die geloof wat hy van sy ma Kultida geleer het, het Woods gesê dat dit ‘n verskil vir hom maak en dat hy sal voortgaan om dit te beoefen terwyl hy probeer om sy lewe te verander.

- AFP

 

Lees meer oor: tiger woods  |  gholf

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.