Woods 'lyk of hy nooit weg was'

2010-04-09 11:27
Tweets Share Share line Print

Augusta – Tiger Woods het Donderdag sy beste openingsronde geslaan by die Meesterstoernooi in Augusta, waarna hy twee hou agter die voorloper van die eerstye ronde, Fred Couples, is.

Dit was asof Woods, wat vyf maande laas deelgeneem het as gevolg van ‘n seksskandaal, net weer aangegaan het waar hy laas opgehou het toe hy sy eerste hou afslaan.

Hy het ‘n suksesvolle hou langs die regterkant van die skoonveld geslaan – “een van die beste dryfhoue wat ek hom nóg sien slaan het,” het afrigter Hank Haney gesê – en dit het gelyk asof Woods nooit weg was nie.

Teen die derde putjie het het hy al ‘n voëltjie op sy telkaart gehad.

Vyf gaatjies later het hy ‘n arend geslaan en sy kenmerkende vuispomp was vir die eerste keer weer gesien.

By die negende putjie het hy sy 5-yster geswaai en het die bal net bo die gaatjie te lande gekom.

“Ek het vroeg in die vloei van die ronde gekom,” het Woods ná sy eerste ronde van 68 gesê.

“Dit was ‘n heel rustige dag.

“Hierdie is wat ek weet ek kan doen. Gaan net uit en speel. Ek het verwag om uit te gaan en onder baansyfer te speel.”

Woods het nog ‘n arend op die 15de gaatjie geslaan. Dit was die eerste keer ooit wat hy twee van hulle in een dag op Augusta gemaak het.

Die 50-jarige Couples het in 66 houe klaargemaak. Dit was sy beste telling ooit by die Meesters en het hom die oudste speler gemaak om voor te loop na die eerste ronde.

- Sapa-AP

 

Lees meer oor: tiger woods  |  gholf

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.