Woods laat borge ly

2010-01-02 01:23
Tweets Share Share line Print

San Francisco - Tiger Woods se buite-egtelike verhoudings het nie net sy huwelik laat skipbreuk ly en sy reputasie aan skerwe laat spat nie maar het ook die maatskappye wat hom met borgskappe bystaan, seergemaak.

Volgens Sapa is sowat 12 biljoen dollar se skade aan maatskappye aangerig wat miljoene dollar se borgskappe aan Woods betaal. Dit volgens `n nuwe studie wat onlangs vrygestel is.

Navorsers van die Universiteit van California-Davis sê dat aandele van maatskappye soos Gillette, AT&T en Nike sowat 12 biljoen dollar se waarde op die aandelemark verloor het sedert Woods se skande op die lappe gekom het.

"Die totale aandeelverliese kan dekades van Tiger Woods se persoonlik borginkomste oorskrei," sê die skrywer van die studie, Victor Stango, 'n professor by California-Davis.

Die studie het gevind dat die skade die ergste was vir beleggers in Woods se drie borge wat met sport verband hou. Electronic Arts, Gatorade en Niks het 'n gemiddeld van 4.3% verlies in aandeelwaarde ondervind.

Die globale bestuurfirma, Accenture, het glo lig daarvan afgekom met geen noemenswaardige verlies nie, het die studie gevind.

- Sapa

Lees meer oor: tiger woods

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Johan sê... Sies ou franie dit was n lae hou!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.