'Woods is binnekort terug'

2010-01-15 18:06
Tweets Share Share line Print

Parys – Roger Federer het gesê dat hy telefonies met sy vriend Tiger Woods gepraat het en dat die gholf-legende binnekort sal terugkeer as die “wonderlike gholfspeler wat ons ken”.

Volgens Federer was Woods se motorongeluk in November en die gevolglike berigte oor sy privaatlewe baie moeilik vir Woods en sy familie.

Federer het aan die sport dagblad L’Equipe sy ondersteuning uitgespreek en gesê dat Woods se moeilikheid “leersaam” was.

“Die koerante gaan mal. Borg-kontrakte val deur die mat...ek was nog altyd bewus daarvan dat die beeld wat jy geduldig vir ‘n hele loopbaan opbou, in ‘n minuut vernietig kan word,” is Federer aangehaal.

“Dit maak jou effens bang, maar dit is hoe dinge werk.”

Woods is nog glad nie sedert die ongeluk in die openbaar gesien nie en ander vriende het gesê dat hulle onsuksesvol was in pogings om hom in die hande te kry.

“Tiger het kalmte nodig. En hy sal binnekort weer die wonderlike gholfspeler wees wat ons ken,” het Federer gesê.

- AP



 

Lees meer oor: roger federer  |  tiger woods

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Dante sê... Dit lyk vir my of ons probeer verloor, maar ons kan dit net nie regkry nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Systems Developer- Ruby Rails

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R400000

PA/ Office Co coordinator

Johannesburg, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R12000 - R18000

IT Operational Manager

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R480000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.