Voormalige atletiek-kampioen sterf in ongeluk

2011-12-23 10:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die voormalige padwedloop-kampioen Zithulele Sinqe is Donderdag in ‘n motorongeluk dood.

Mandla Radebe, algemene bestuurder van Sentraal-Gauteng Atletiek (SGA), het Vrydag gesê Sinqe (48) was betrokke in ‘n motorongeluk in Balfour, waar hy gewerk het nadat hy ‘n ontwikkelingsklub vir atletiek in die gebied gestig het.

“Sinqe was ‘n lid van die SGA-kommissie, so hierdie is ‘n groot verlies vir die provinsie en atletiek,” het Radebe gesê.

Sinqe, wat ‘n afrigter en televisiekommentator was oor die afgelope paar jaar, sal onthou word vir sy titaniese stryde met Willie Mtolo, Matthews Temane en Xolile Yawa tydens Suid-Afrika se goue era van padwedloop, kort voor die land se terugkeer na die internasionale sportwêreld ná isolasie.

Hy het in 1986 die SA marathon-kampioen geword met wat toe die vyfde beste tyd ooit was – 2:08.04 – in Port Elizabeth.

Die volgende jaar is hy net-net deur Temane geklop in die wedloop vir die SA halfmarathon-titel. Albei wedlopers het ‘n tyd van 1:01.11 behaal – ‘n wêreldrekord vir dié afstand wat 10 jaar lank gestaan het.

Later in sy loopbaan het Sinqe op ultramarathon-wedlope gefokus. Hy het die 56 km Two Oceans-marathon in 1996 en 1997 gewen.

- Volg Nuus24Sport op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: zithulele sinqe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Attie sê... As die kern van Heyneke se Bokspan verniel word gaan ons sukkel teen die pommies.Bulls gaan erg sukkel teen die lions en Sharks. Wat se Naas vir die Bulls en Stoermers? Die reeks word nie in Mei maand gewen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab Hi-Rider PU
2005
R 149,000.00

CITROEN

C2 1.4i VTR 3-dr
2006
R 99,995.00

BMW

X5 xDRIVE30d DYNAMIC AT
2012
R 854,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.