Vinnige Vettel kry voorste F1-wegspring

2010-03-13 22:33
Tweets Share Share line Print

Manama, Bahrein – Red Bull se Duitse renjaer, Sebastien Vettel, het Saterdag die vinnigste tyd in die kwalifiserende ronde van die Formule Een-wedren in Bahrein opgestel om Sondag die voorste wegspringplek in te neem.

Ferrari se Felipe Massa sal saam met Vettel in die voorste ry wegspring terwyl sy spanmaat Fernando Alonso en Lewis Hamilton (McLaren Mercedes) onderskeidelik in die derde en vierde plekke wegspring.

Die Duitser Michael Schumacher sal in die sewende plek wegspring, een plek beter as die huidige kampioen Jenson Button.

Die Formule Een-wedren in Bahrein word Sondag vanaf 14:00 regstreeks op Supersport uitgesaai.

- AFP
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: bahrein  |  formule 1  |  motorsport

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

CarlikBait sê... Frans moet tog nie dat die BULLE te ver wen nie,eintlik sal n verloor ook nog goed wees anders be..k die stormer ondersteuners netnou die hele KAAP en ons wil baie graag DIE BEKER wat hulle al FEBRUARIE gewen het sien,tussen die 10jaar se stof is dit reeds moelik genoeg om iets in daai trofeekas van hulle raak te sien so moet dit nie nou nog moeiliker staan maak nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IT MANAGER

Cape Town, South Africa
MBA Service Holdings Pty Ltd
R50000 - R70000

Magic Developer

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R384000

Systems Developer- Ruby Rails

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R400000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.