Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Twyfel oor Botha se positiewe opkikkertoets

2013-02-11 09:09
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die stof wil steeds nie gaan lê oor die omstrede boksgeveg in Brisbane tussen die Suid-Afrikaner Francois Botha en Nieu-Seelandse rugbyster Sonny Bill Williams nie.

Nadat Williams Vrydag met 'n eenparige puntebeslissing in Brisbane gewen het, het die media in Australië en Nieu-Seeland berig dat die 44-jarige Botha op die vooraand van die geveg, positief getoets het vir verbode middels.

Kort na dié berigte het 'n lid van die Australiese nasionale boksfederasie, John Hogg, gesê dit sal 'bisar' wees as Botha getoets is omdat daar geen verpligte opkikkertoetse vir boksers in Queensland is nie.

"Ek dink ek sou daarvan gehoor het as die Australiese liggaam teen dwelms in sport (Asada) vir Sonny Bill Williams of Francois Botha getoets het, omdat hulle nooit by die gimnasium in Queensland of by die geveg opgemerk is nie," het Hogg gesê.

Hogg is die Queensland-verteenwoordiger wat Botha verlede week vir sy volledige mediese toetse gestuur het.

Lees verder.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.



- AFP

Lees meer oor: verbode middels  |  boks
VOLGENDE OP NUUS24X

Cheetahs weer op spoed

2013-05-18 21:23

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Sportkommentaar

Johan Moss sê... Nou nie kla oor die uitgawes van die ANC en hulle spandabele uitgawes nie. Dit is die resultaat van ongeloof en die aanhang van vreemde gode. Gee die volk brood en spele, hulle sal van GOD vergeet. Die gevolg is die strawwe wat ons kry. Die land verloor, baie van ons mense vermoor, baie van ons kinders op dwelms en alcohol. Ons mense is werkloos. Van ons dogters swerf as hoere deur die strate van ons stede. As julle so vir ons GOD sal aanroep as vir julle oorbetaalde sportgode, dan het ons alles nog meer gehad. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.