Tour de France maak 2012-roete bekend
2011-10-18 14:13
Parys – Die roete vir aanstaande jaar se Tour de France is Dinsdag amptelik in Parys deur die organiseerders bekendgemaak.
Die 2012-fietstoer sal oor 3 479 km strek en sluit twee rusdae in.
Daar sal nege plat skofte, vyf berg skofte, twee individuele tydtoetse en 'n proloog wees.
Proloog - 30 Junie: Liege - Liege 6.1 km
Skof een - 1 Julie: Liege - Seraing 198 km
Skof twee - 2 Julie: Vise - Tournai 207 km
Skof drie - 3 Julie: Orchies - Boulogne-sur-Mer 197 km
Skof vier - 4 Julie: Abbeville - Rouen 214 km
Skof vyf - 5 Julie: Rouen - Saint-Quentin 197 km
Skof ses - 6 Julie: Epernay - Metz 210 km
Skof sewe - 7 Julie: Tomblaine - La Planche des Belles Filles 199 km
Skof agt - 8 Julie: Belfort - Porrentruy 154 km
Skof nege - 9 Julie: Arc-et-Senans - Besancon 38 km time trial
10 Julie: Rus dag
Skof 10 - 11 Julie: Macon - Bellegarde-sur-Valserine 194 km
Skof 11 - 12 Julie: Albertville - La Toussuire-Les Sybelles 140 km
Skof 12 - 13 Julie: Saint-Jean-de-Maurienne - Annonay Davezieux 220 km
Skof 13 - 14 Julie: Saint-Paul-Trois-Chateaux - Le Cap d’Agde 215 km
Skof 14 - 15 Julie: Limoux - Foix 192 km
Skof 15 - 16 Julie: Samatan - Pau 160 km
17 Julie: Rus dag
Skof 16 - 18 Julie: Pau - Bagneres-de-Luchon 197 km
Skof 17 - 19 Julie: Bagneres-de-Luchon - Peyragudes 144 km
Skof 18 - 20 Julie: Blagnac - Brive-la-Gaillarde 215 km
Skof 19 - 21 Julie: Bonneval - Chartres 52 km time trial
Skof 20 - 22 Julie: Rambouillet - Parys 130 km
Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
– Sport24