Taai stryd wag op bergfietsryers

2010-03-02 14:04
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die sesde jaarlikse Subaru Sani2c-bergfietstoer, een van Suid-Afrika se mees gewilde bergfietstoere, sal weer die bene van top plaaslike én internasionale fietsryers toets wanneer dit die week afskop.

Altesaam 1 500 spanne wat elk uit twee fietsryers bestaan sal by die Underberg-skool in Scottburgh, KwaZulu-Natal, begin en ‘n totale afstand van 271 km oor drie dae aflê.

Die Sani2c en die Sani2c Avontuur-bergfietswedrenne, wat onderskeidelik vanaf 3-5 Maart en 4-6 Maart sal plaasvind, bevat vanjaar 'n waglys van meer as 2 500 spanne.

Kevin Evans, wat deel was van verlede jaar se wenspan saam met David George, is vanjaar terug in die saal. Sy MTN-spanmaat is die wêreldmarathon-kampioen Alban Lakata.

Burry Stander, wat tans die o.23 wêreldmarathon-kampioen is, sal saam met Ben Melt Swanepoel ry om die Specialized-span te verteenwoordig.

Die krieketlegende Jonty Rhodes en sy broer Clint, asook die voormalige Springbok-rugbyspeler John Allen, tel onder die sportpersoonlikhede wat ook aan vanjaar se Sani2c gaan deelneem.

Craig Wapnick, die organiseerder van die Sani2c, het gesê: “Die gewildheid van bergfietsry het in die laaste paar jaar drasties toegeneem met soveel as 25 bergfietsryers wat elke padfietsryer verteenwoordig."

- Sapa

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: fietsry

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

CarlikBait sê... Frans moet tog nie dat die BULLE te ver wen nie,eintlik sal n verloor ook nog goed wees anders be..k die stormer ondersteuners netnou die hele KAAP en ons wil baie graag DIE BEKER wat hulle al FEBRUARIE gewen het sien,tussen die 10jaar se stof is dit reeds moelik genoeg om iets in daai trofeekas van hulle raak te sien so moet dit nie nou nog moeiliker staan maak nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.