Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Stoei sy Olimpiese status kwyt

2013-02-12 17:58
Tweets Share Share line Print

Lausanne – Die Internasionale Olimpiese komitee (IOK) het besluit dat stoei moet plek maak vir 'n nuwe sportsoort by die 2020 Olimpiese Spele, het 'n amptenaar Dinsdag bevestig.

In 'n verrassende skuif het die uitvoerende raad van die IOK gekies om moderne vyfkamp – die sport wat die meeste in gevaar was om sy plek op die Olimpiese program te verloor – te behou en eerder stoei te verwyder, het die amptenaar gesê.

Moderne vyfkamp is deel van die Olimpiese program sedert die 1912 Spele in Stockholm.

Die amptenaar het op voorwaarde van anonomimiteit gepraat omdat die besluit nog nie amptelik aangekondig is nie.

Die IOK het 26 sportsoorte op die huidige Olimpiese program geëvalueer.

Een sport word weggelaat sodat die IOK toegelaat kan word om 'n nuwe sportsoort later vanjaar by die Olimpiese program by te voeg.

Stoei sal nou saam met sewe ander sportsoorte moet aansoek doen om as 'n bykomende sport gekies te word vir die 2020 Spele-program.

Golf en rugby is die nuwelinge en sal by die 2016 Spele in Rio de Janeiro aansluit.

Lees verder.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Lees meer oor: olimpiese spele  |  stoei
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Randburg - 11:26 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
  • Wednesday Kempton Park - 11:25 AM
    Road name: Driefontein Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between Baker Road and Brabazon Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.