Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Stander was 'n 'ware heer'

2013-01-04 07:20
Tweets Share Share line Print

Dié foto van Stander is in 2011 in Pietermaritzburg geneem. (Ian Carbutt)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Kaapstad – Die SA Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) het Donderdag die dood van die fietsrylegende Burry Stander in 'n padongeluk in KwaZulu-Natal betreur.

Stander is Donderdagmiddag vermoedelik deur ’n taxi doodgery terwyl hy op ’n oefenrit was.

Fietsry Suid-Afrika het bevestig dat Stander (25) deur ’n voertuig getref is by Shelly Beach aan die KwaZulu-Natalse suidkus. Hy is op die toneel dood.

"Dis inderdaad verskriklike nuus om 2013 mee te begin. Burry was die toonbeeld van 'n Olimpiese atleet – talentvol, uiters mededingend, maar terselfdertyd baie nederig en 'n ware heer," het Gideon Sam, president van Saskok, gesê.

"Saskok, die fietsrywêreld en die hele Suid-Afrikaanse sportgemeenskap betreur sy dood en stuur ons gebede aan sy vrou en sy familie.

Mike Finch, redakteur van Bicycling SA, het volgens Beeld gesê Stander is blykbaar voor sy fietswinkel, Concept Cyclery, omgery.

Sy pa, Charles, is die bestuurder en het die ongeluk hoor gebeur.

Kol. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, het bevestig dat ’n saak van strafbare manslag ondersoek word. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Deel jou herinnering van Stander of deel 'n boodskap van medelye in die kommentaarvenster hieronder.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: burry stander  |  fietsry
VOLGENDE OP NUUS24X

Rhule op bank teen Kings

56 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.