Stander en Sauser kruip nader in Epic

2010-03-25 10:04
Tweets Share Share line Print

Eunice Visagie

Worcester - “Ons ry nou net elke dag asof daar geen volgende dag is nie.”

Só het Christoph Sauser (Switserland) gesê nadat hy en sy Suid-Afrikaanse spanmaat, Burry Stander (songo.info), Woensdag die vierde skof van die Absa Cape Epic gewen het.

Dit is hul tweede skofsege vanjaar in dié agtdaagse bergfietstoer nadat hulle Maandag ook baas was.

Hulle het die skof oor 90 km van Ceres tot hier in 3 uur 33 minute en 1 sekonde gewen.

Met dié vertoning is hulle nou derde algeheel nadat hulle in ’n stadium 20 minute agter die voorste jaers was. Hulle is nou 8 minute agter.

Stander het die eerste twee dae met ’n maagvirus gesukkel.

“Dit is nog steeds moeilik, want ek moet gereeld eet en drink.

“Dít beteken ek moet by elke waterpunt stop om te eet en te drink om my kragte op te bou,” het Stander gesê.

Die algehele voorlopers, Karl Platt en Stefan Sahm van Duitsland, was tweede.

Kevin Evans en Alban Lakata (MTN-Quebeka) was derde.

Trek-Brentjens se Bart Brentjens en Jelmer Pietersma het ’n slegte dag in die saal beleef.

Dié Nederlanders het van die tweede algehele plek tot vyfde uitgesak.

Evans van Suid-Afrika en Lakata (Oostenryk) is algeheel tweede en 6 minute agter.

- Sport24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: fietsry  |  cape epic

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Attie sê... As die kern van Heyneke se Bokspan verniel word gaan ons sukkel teen die pommies.Bulls gaan erg sukkel teen die lions en Sharks. Wat se Naas vir die Bulls en Stoermers? Die reeks word nie in Mei maand gewen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

NP200 1.6 High PU
2009
R 119,990.00

PEUGEOT

307 SW XS 2.0 Estate
2004
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.