Spandokter weet van Semenya-toetse

2009-09-18 07:21
Tweets Share Share line Print

Wilhelm de Swardt

Johannesburg - Dr. Harold Adams, spandokter van Atletiek Suid-Afrika (ASA), het geweet van die geslagstoets wat in Pretoria op Caster Semenya gedoen is.

Beeld het gister afskrifte van e-posse tussen Adams en die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) van ’n betroubare bron ontvang.

Die IAAF het Adams op 3 Augustus per e-pos versoek om die uitslae van die toetse wat op Semenya gedoen moes word aan te stuur. Adams het die IAAF die volgende dag per e-pos geantwoord en gesê hy is besig om te reël dat Semenya getoets word.

Hy het onderneem om die volledige uitslae saam Berlyn toe te neem sodat ASA en die IAAF dit kan bespreek. Dit blyk uit die e-posse daar is gehoop dat op ’n kalm wyse oor Semenya se toekoms besluit kon word.

Volgens Beeld se bron was dit vir die IAAF belangrik dat Semenya se menseregte en waardigheid nie deur die toetse benadeel word nie.

Adams het glo op 15 Augustus in ’n mondelinge gesprek aan die IAAF erken daar is sekere onsekerhede oor Semenya se geslag.

Hy het nie die redes vir sy bedenkinge op skrif gestel nie.

Adams was glo in die buiteland toe toetse in ’n Pretoriase hospitaal op Semenya gedoen is.

Ondanks herhaaldelike versoeke aan Adams om die volledige uitslae van die toetse aan die IAAF beskikbaar te stel, het hy dit glo nooit gedoen nie.

Dit is waarom die ­IAAF inderhaas in Berlyn reëlings moes tref om Semenya te toets.

- Beeld

Lees meer oor: iaaf  |  asa  |  caster semenya

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Attie sê... As die kern van Heyneke se Bokspan verniel word gaan ons sukkel teen die pommies.Bulls gaan erg sukkel teen die lions en Sharks. Wat se Naas vir die Bulls en Stoermers? Die reeks word nie in Mei maand gewen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

NP200 1.6 High PU
2009
R 119,990.00

PEUGEOT

307 SW XS 2.0 Estate
2004
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.