Sonny Bill wen swaargewig-titel

2012-02-08 13:12
Tweets Share Share line Print

Hamilton – Sonny Bill Williams se jaar het op 'n hoogtepunt in die bokskryt afgeskop toe hy sy Amerikaanse teenstander, Clarence Tillman, Woensdagaand in Hamilton met 'n uitklophou in die eerste ronde verslaan het.

Volgens die stuff.co.nz-webtuiste spog Williams nou met 'n onoorwonne rekord van vyf gevegte.

Die All Black-senter het Tillman met 'n linker-haakhou getref, voordat hy hom met houe gepeper het wat sy opponent kop onderstebo aan die toue laat hang het.

Die skeidsregter Lance Revill het die geveg een sekonde voor die einde van die eerste ronde gestaak.

Die vuiste het reeds by Dinsdag se inweegsessie geklap toe Tillman sy humeur verloor en Williams op die ken geslaan het.

Laasgenoemde het met ’n regter-haakhou in Tillman se gesig gereageer.

Anthony Mundine, ’n Australiese beroepsbokser asook ’n voormalige rugbyliga-speler wat met Williams bevriend is, het Tillman toe na die vloer getrek en hom van Williams af weggedruk.

Williams sal Maandag weer terug wees op die rugbyveld wanneer hy saam met sy Chiefs-spanmaats vir die komende Super-rugbyseisoen voorberei.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24


Lees meer oor: sonny bill williams  |  boks

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Heinrich sê... Ek wonder wie gaan hulle nou in vlieg. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Administrative Officer

Stellenbosch
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

SAP Business One Developer

Irene, Centurion, South Africa
Electus Recruitment
R15000 - R28000

Administration Clerk

Northern Cape, South Africa
Key Fin Recruit
R100 - R120

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2005
R 209,000.00

FORD

Ranger 2.5TD 4x4 Safety D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 217,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.