Sjuut vir Tiger Woods

2009-11-09 12:09
Tweets Share Share line Print

Melbourne - Organiseerders van die Australiese Meesterstoernooi gaan toeskouers verbied om kameras en selfone saam met hulle te dra om sodoende ‘n herhaling van verlede week se voorval gedurende die Shangai toernooi, te vermy.

Tiger Woods het glo woedend geraak nadat hy herhaaldelik versteur is.

Dit is Woods se eerste verskyning in elf jaar by dié toernooi en die organiseerders wil geen kanse met entoesiastiese aanhangers waag nie.

Al 25 000 kaartjies vir elk van die vier dae van die toernooi is reeds vroeër die maand uitverkoop, en groot skares blyk ‘n logistieke nagmerrie vir organiseerders te wees wat ook sekuriteit vir Woods verskerp het.

Woods het verlede week tydens die HSBC kampioenetrofee in Shanghai sy humeur verloor toe ‘n kamera geflits het terwyl hy van die sewende putjie afgeslaan en sy bal in ‘n sandbank beland het.

Woods het geskreeu, “ek kan net nie ‘n hou in kry nie” en onderlangs gevloek.

Daarna het niks vir die Amerikaner reg verloop nie.

Hy het vyf houe agter die uiteindelike wenner, Phil Mickelson geeïndig.

Die gedagte aan groot skares het organiseerders senuweeagtig gemaak en hulle het mense op dié toernooi se webtuiste gewaarsku dat geen selfone of kameras op die golfbaan tydens die toernooi toegelaat sal word nie.

- Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: tiger woods  |  golf

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Attie sê... As die kern van Heyneke se Bokspan verniel word gaan ons sukkel teen die pommies.Bulls gaan erg sukkel teen die lions en Sharks. Wat se Naas vir die Bulls en Stoermers? Die reeks word nie in Mei maand gewen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

NP200 1.6 High PU
2009
R 119,990.00

PEUGEOT

307 SW XS 2.0 Estate
2004
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.