Semenya verower wêreldtitel
2009-08-20 08:35
Berlyn - Caster Semenya het die 800m wêreldtitel Woensdagaand verower, net ure nadat die Internasionale Vereniging van Atletiek-federasies (IAAF) aangekondig het dat geslagstoetse op haar gedoen is, om seker te maak dat sy werklik ‘n vrou is.
Semenya, (18) het stof in die ander atlete se oë geskop en die wêreldtitel met 1:55.45 geneem.
Kyk hieronder na 'n video van haar vertoning.