Semenya-resultate steeds nie bekend

2009-11-19 05:05
Tweets Share Share line Print

Parys – Caster Semenya staar nog ‘n vertraging in haar toetsresultate in die gesig nadat dit Woensdag bekendgemaak is dat mediese toetse steeds nie voltooi is nie.

Semenya, wat die 800m wêreldkampioen-titel in Berlyn verower het, sou Vrydag die uitslag van die toetse by ‘n hoë-vlak IAAF vergadering in Monaco gehoor het.

Maar die IAAF het gesê dat gesprekke nog onderweg was.

“Die IAAF, die Suid-Afrikaanse ministerie van sport en rekreasie en Caster Semenya se verteenwoordigers was, en is steeds, in gesprekke met die doel om die kwessies rondom Caster se deelname in atletiek op te los,” het ‘n verklaring van die IAAF gesê.

“Die IAAF sal nie kommentaar lewer oor die mediese aspekte van Caster Semenya se saak nie. Die mediese toetse van die atleet word nog voltooi.”

“Caster Semenya se saak sal nie by die opkomende IAAF raadsvergadering op 20 en 21 November in Monaco bespreek word nie.”

Die IAAF het verskeie opsies – hulle kan haar verban om weer deel te neem, vereis dat sy ‘n operasie ondergaan of geen aksie neem nie.

Toetsresultate wat uitgelek het, het daarop gedui dat Semenya ‘n hermafrodiet is en het groot woede by die Suid-Afrikaanse publiek en regering laat opvlam.

- AFP
 

Lees meer oor: iaaf  |  caster semenya  |  geslagstoetse

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Martyn sê... Meng jou met die semels dan vreet die varke jou - sien 'n rokie trek Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.