Semenya-resultate regtig geheim?

2009-11-19 20:25
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Daar is geen waarborg dat die uitslae van ‘n geslagstoets wat op die atleet Caster Semenya gedoen is konfidensieel gehou sal word nie, het die minister van sport en rekreasie, Makhenkesi Stofile, Donderdag gesê.

“Ons kan dit nooit verseker nie,” het Stofile gesê en bygesê dat die oorsprong van die geslagstoetse wat uitgelek het nie opgevolg is nie.

Stofile se opmerkings volg op vrae van die media oor die aankondiging van ‘n ooreenkoms tussen die regering, Semenya se prokureurs en die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF).

As deel van die ooreenkoms sal Semenya die goue medalje wat sy by die wêreld-kampioenskappe vroeër die jaar gewen het kan hou, sowel as die titel van 800m kampioen en haar prysgeld.

Stofile het gesê dat die IAAF Vrydag sal vergader wanneer die saak geformaliseer sal word.

Dit sal ‘n “breek van vertroue” wees as die IAAF nie saamstem met die ooreenkoms nie.

In ‘n vroeëre verklaring het die departement gesê dat die IAAF ooreengekom het dat die toetse wat op Semenya gedoen is as konfidensieel tussen pasiënt en dokter hanteer sal word.

“Daar sal geen publieke aankondiging wees oor wat die paneel van wetenskaplikes gevind het nie,” het die verklaring gesê.

Volgens Stofile kan die resultate so vroeg as die naweek aan Semenya gegee kan word.

“Ons vra alle Suid-Afrikaners en ander mense om hierdie professionele, etiese en morele manier van dinge doen te respekteer.”

- Sapa

  

 

Lees meer oor: iaaf  |  caster semenya  |  geslagstoetse

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Dante sê... Dit lyk vir my of ons probeer verloor, maar ons kan dit net nie regkry nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Admin Assistant

Silverton, Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R8000 - R10000

Back End Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Clerk General III

Bethlehem, South Africa
Pioneer Foods
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.