Semenya reg vir 2010

2010-01-13 21:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die wêreld 800m-kampioen Caster Semenya gaan deelneem aan Suid-Afrika se plaaslike atletiek-seisoen terwyl sy wag om haar lot van die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) te hoor.

Atletiek Suid-Afrika (ASA) het Woensdag gesê dat Yellow Pages weer as borg gaan optree en dat Semenya se afrigter, Michael Seme, bevestig het dat sy aan die einde van die maand met haar 2010-seisoen gaan wegspring.

ASA sal nog die skedule van die Yellow Pages-reeks bekendmaak, maar Seme het gesê dat Semenya aan die eerste geleentheid van die reeks sal deelneem.

“Sy sal in ten minste drie Yellow Pages wedlope deelneem hierdie jaar,” het Seme Woensdag gesê.

Sy sal wel nie in meer as een 800m wedloop deelneem voor die nasionale kampioenskappe nie, het Seme bygevoeg.

Die 19-jarige fokus tans op spoedwerk  voordat die besige seisoen gaan afskop.

- Sapa
 

Lees meer oor: caster semenya  |  atletiek  |  iaaf

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 135,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2012
R 319,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.