Semenya nie gelukkig met roem

2009-11-13 20:17
Tweets Share Share line Print

Londen - Die Suid-Afrikaanse 800m atleet Caster Semenya sê sy is nie gemaklik met die roem wat sy verower het sedert haar titel as wêreldkampioen deur uitlatings van geslagstoetse oorskadu is nie.

“Mense wil nou na my staar. Hulle wil aan my vat,” het Semenya in ‘n onderhoud, wat Vrydag in die Britse koerant The Guardian gepubliseer is, gesê.

“Ek is veronderstel om beroemd te wees, maar ek dink nie ek hou so baie daarvan nie.”

Die Internasionale Atletiekfederasie (IAAF) is tans besig om die resultate van die geslagstoetse na te gaan om te bepaal of Semenya as ‘n vrou mag deelneem.

Die IAAF het geweier om Australiese media berigte te bevestig of te ontken wat beweer het dat Semenya beide manlike en vroulike geslagsdele het.

‘n Besluit sal na verwagting volgende Vrydag bekendgemaak word.

Semenya lyk of sy op haar gelukkigste is wanneer sy in Suid-Afrika is en hier saam met ander kan oefen.

“Almal aanvaar my net,” het Semenya in die onderhoud gesê.

“Hulle weet wie ek is. Ek is net Caster vir hierdie mense. Ek voel goed saam met hulle.”

- Sapa-AP
 

Lees meer oor: caster semenya  |  iaaf

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Martyn sê... Meng jou met die semels dan vreet die varke jou - sien 'n rokie trek Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.