Semenya kan glo deelneem as ‘n vrou

2010-06-09 20:04
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – e.tv het Donderdag berig dat die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) glo vir Caster Semenya die groen lig gegee het om as ‘n vrou deel te neem aan atletiek.

Dié 800m-wêreldkampioen is sedert verlede jaar die middelpunt van kontroversie nadat sy toetse moes ondergaan om haar geslag te bepaal.

Sedert die Wêreldkampioenskappe in Berlyn in August 2009 het Semenya nog nie aan enige kompetisies deelgeneem nie.

Volgens Sapa-AP sal sy Donderdag amptelik tydens ‘n perskonferensie oor die kwessie praat.

Lees meer hier.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

 

Lees meer oor: caster semenya  |  sport  |  atletiek

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Steenkamp sê... Papsak is darem beter as blou spirits! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

System Administrator

Centurion, South Africa
Reel Recruit Solutions CC
R15000 - R20000

Administrative Officer

Stellenbosch
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

SAP Business One Developer

Irene, Centurion, South Africa
Electus Recruitment
R15000 - R28000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2005
R 209,000.00

FORD

Ranger 2.5TD 4x4 Safety D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 217,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.