Schumacher: Alonso, Ferrari gaan wen

2010-02-27 16:22
Tweets Share Share line Print

Barcelona - Michael Schumacher glo sy voormalige aartsvyand Fernando Alonso en sy voormalige span Ferrari is die gunstelinge om hierdie jaar die Formule-1 seisoen te wen.

"Ek dink Felipe (Massa) en Fernando lyk tans soos die ouens om te klop," het Schumacher Staerdag gesê.

"Hulle het sover goed gevaar en dinge lyk goed. Ek ken die span en weet dus daar is redes om oor bly te wees. Ek is glad nie verras nie."

Alonso en Schumacher het mekaar behoorlik die stryd aangesê tydens die 2005 en 2006 seisoene om te kyk wie kraai koning van die renbaan.

Schumacher het daarna afgetree, na 11 seisoene by Ferrari.

Ten spyte van sy sewe wêreldkampioneskappe en rekorgetal 91 oorwinnings onder die belt, sê Schumacher hy sukkel nogal om die ander spanne uiteen te sit.

"Ek weet nog nie wie al hul kaarte gespeel het nie," het die 41-jarige renjaer by die Circuit de Catalunya, gesê. Die F1-spanne is hier besig om die finale voorbereidings vir die seisoen te doen.

Schumacher het 'n effense u-draai gemaak op sy kommentaar Vrydag, toe hy gesê het dit is onwaarskynlik dat sy Mercedes-span hierdie jaar gaan wen.

"Gister (Vrydag) het ek 'n bietjie pessimisties gevoel, maar ek was nie bewus van die data nie. Dit was 'n aanvanklike gevoel. Maar dit blyk ons gebruik meer petrol as die ander spanne, wat dalk verduidelik waarom ons tye op die baan dalk nie nie so goed was nie.

"As jy egter na die data kyk, lyk dinge nie te sleg nie - dit lyk skaflik," het hy gesê.

- Sapa-AP

Lees meer oor: formule 1

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Attie sê... As die kern van Heyneke se Bokspan verniel word gaan ons sukkel teen die pommies.Bulls gaan erg sukkel teen die lions en Sharks. Wat se Naas vir die Bulls en Stoermers? Die reeks word nie in Mei maand gewen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 3.2 V6 Quattro Ambition DSG 3-dr
2005
R 219,950.00

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

MINI

Cooper Hatch R53 1.6 3-dr
2007
R 169,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.