Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sauber bevestig Hulkenberg as 2013-jaer

2012-10-31 14:26
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Sauber het Woensdag bevestig dat Nico Hulkenberg aanstaaande jaar vir dié Switserse span in die Formule Een-reeks gaan jaag.

Die 25-jarige Duitser het vanjaar vir Force India gejaag en 'n goeie seisoen gehad waarin hy 49 punte in 17 wedrenne ingesamel het.

"Ek sien baie daarna uit om met die Sauber F1-span te werk," het Hulkenberg gesê.

"Dit is 'n goed geplaaste span en baie kompeterend asook 'n span waar jong renjaers telkemale buitengewoon presteer."

Hulkenberg is vroeër vanjaar met 'n skuif na Ferrari verbind om Felipe Massa te vervang, maar die Brasilianer is weer 'n kontrak vir die 2013-seisoen aangebied.

Lees verder.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Autosport

Lees meer oor: nico hulkenberg  |  formule 1  |  sauber
VOLGENDE OP NUUS24X

Eng boul Proteas flou

52 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 15:56 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Eastbound
    DELAYS approaching the Doorpoort Toll Plaza
  • Wednesday Fourways - 15:50 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.