Safina se kishou teen kritici

2009-10-26 13:45
Tweets Share Share line Print

Doha - Dinara Safina het Maandag terugbeweeg na die bopunt van die wêreld-ranglys en gesê sy het opgegee om haar oor haar kritici te bekommer wat sê dat die Rus dit nie verdien om die wêreld nommer-een te wees nie.

Die Rus het Serena Williams, die wenner van 11 titels, onttroon en geniet daarmee haar 26ste week bo aan die ranglys van 2009.

“Ek gee nie meer om nie. Hulle (kritici) kan sê wat hulle wil,” het die 23-jarige voor die die WTA-kampioenskappe, wat Dinsdag begin, gesê.

“Ek was al in drie Grand Slam-eindwedstryde en in twee halfeindrondes. Dit is daar. Ek het laas jaar elke toernooi gewen en hulle het my gevra hoekom ek nie nommer-een is nie.

“Hierdie jaar het ek nommer-een geword en daar is nie 'n Grand Slam nie... Dit is nie dat ek nie ‘n Grand Slam wil wen nie. Ek skat ek moet maar net ‘n bietjie meer werk insit, ‘n paar dinge verbeter om my sterker te maak om dit te hanteer.”

Saam met die afwesigheid van ‘n groot titel, het Safina ook gefaal toe die druk van 'n Grand Slam blootstelling op sy grootste was.

Sy het slegs drie potte gewen in die Australiese Ope-finaal, waarin Williams haar geklop het.

Svetlana Kuznetsova het haar in die Franse Ope geklop voor nog ‘n nederlaag in die Amerikaanse Ope teen Petra Kvitova.

- Sapa

 

Lees meer oor: tennis

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Attie sê... As die kern van Heyneke se Bokspan verniel word gaan ons sukkel teen die pommies.Bulls gaan erg sukkel teen die lions en Sharks. Wat se Naas vir die Bulls en Stoermers? Die reeks word nie in Mei maand gewen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 3.2 V6 Quattro Ambition DSG 3-dr
2005
R 219,950.00

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

MINI

Cooper Hatch R53 1.6 3-dr
2007
R 169,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.