Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Safa vrees sanksies ná Fifa-verslag

2012-12-23 14:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg –  Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) spook om te verhoed dat hy deur die wêreldsokkerbeheerliggaam, Fifa, geskors word, berig City Press.

Dít volg ná Fifa sy verslag oor wedstrydknoeiery voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi uitgereik het. Name van topbeamptes van Safa word in die verslag genoem.

Die knoeiery hou verband met Bafana Bafana se vyf opwarmingswedstryde in die aanloop tot die sokkertoernooi.

Indien die beamptes skuldig bevind word, kan Suid-Afrika uitgesluit word uit internasionale sokker.

Safa het Maandag gesê sy president, Kirsten Nematandani, en vier ander personeellede – Dennis Mumble, Adeel Carelse, Lindile “Ace” Kika en  Barney Kujane – is op spesiale verlof geplaas omdat hul name in die verslag verskyn.

Ander name wat ook in die verslag verskyn is dié van die voormalige hoof van skeidsregters Steve Goddard, voormalige afrigfter Pitso Mosimane en die voormalige spanbestuurder Sipho Nkumane.

"Gegewe die erns [van die kwessie] moes ons buitengewone stappe doen, insluitend om ons president op spesiale verlof te plaas, tot die ondersoek afgehandel is," het Mwelo Nonkonyana, waarnemende president van Safa, Saterdag gesê.

Nonkonyana het gesê Safa het 'n brief aan Fifa gestuur om hom in kennis te stel van die stappe wat gedoen is.

Hy het verder gesê hy het 'n brief aan 'n afgetrede regter geskryf en hom gevra om aan die stuur te wees van 'n kommissie van ondersoek na die bewerings.

Slegs die land se president kan 'n regterlike kommissie aanstel.

– Volg Nuus24Sport op Twitter

Lees meer oor: safa  |  skandale  |  fifa
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Sportkommentaar

Anita Pieterse sê... Dit klink nie so nie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Chartwell - 15:08 PM
    Road name: 6th Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at the R114 - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Sunninghill - 15:08 PM
    Road name: Rivonia Road
    Traffic lights not working at Leeuwkop Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.