SA'ner verpletter spiesgooirekord
2010-06-15 10:48
Praag -Die Suid-Afrikaanse atleet Sunette Viljoen het die Afrika-spiesgooirekord vir vroue by die Josef Odlozil-byeenkoms in Praag, met 'n gooi van 66.38m, verpletter.
Die Olimpiese kampioen en wêreldrekordhouer, Barbora Spotakova (65.7m), het tweede geëindig en Madera Palameika (60.29m) van Letland was derde.
Nog uitslae:
Mans:
110m Hekkies:
1. Petr Svoboda, Tsjeggiese Republiek, 13.27
2. Ryan Wilson, Amerika, 13.28
3. Stanislav Olijar, Letland, 13.41.
400m Hekkies
1. Michael Bultheel, België, 49.41
2. Josef Robertson, Jamaika, 50.18
3. Aleksandr Derevyagin, Rusland, 50.32
1 500m
1. Collins Cheboi, Kenia, 3:37.91
2. Cornelius Ndiwa, 3:38.28
3. Jakub Holusa, Tsjeggiese Republiek, 3:38.47
3 000m Hindernis
1. Elijah Chelimo, Kenia, 8:21.01
2. Birhan Getahun, Ethiopië, 8:21.20
3. Hubert Pokrop, Pole, 8:24.04
Vroue:
200m
1. Yuliya Chermoshanskaya, Rusland, 23.01
2. Nathalie Knight, Amerika, 23.26
3. Denisa Rosolova, Tsjeggiese Republiek, 23.38
800m
1. Zahra Bouras, Algerië, 1:59.54
2. Jemma Simpson, Brittanje, 2:00.31
3. Claudia Hoffmann, Duitsland, 2:01.55
400m Hekkies
1. Zuzana Hejnova, Tsjeggiese Republiek, 54.68
2. Perri Shakes-Drayton, 55.28
3. Angela Morosanu, Roemenië, 55.65
Spiesgooi
1. Sunette Viljoen,Suid-Afrika, 66.38
2. Barbora Spotakov, Tsjeggiese Republiek, 65.71
3. Madera Palameika, Letland, 60.29.
Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.
- Sport24