SASCOC skors ASA

2009-11-06 23:29
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Dag nadat die raad en talle werknemers van Atletiek Suid-Afrika (ASA), oor hulle hantering van die Caster Semenya-geslagstoets debakel geskors is, het die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Sascoc) ASA se lidmaatskap geskors.

"Sascoc het ASA as ‘n lid van Sascoc geskors,” het Sascoc luidens ‘n verklaring gesê.

Die skorsing kom nadat Sascoc ‘n brief van ASA se prokureurs ontvang het waarin hulle beweer Sascoc het nie die reg gehad om die raad en sommige wernemers te skors nie.

Die Olimpiese komitee se besluit was glo "onredelik en onregverdig”.

Luidens ‘n verklaring van Sascoc se uitvoerende komitee, “wil hulle dit net duidelik maak dat die organisasie  regsbevoegdheid in die Republiek en oor sy lede, amptenare en atlete het en dat ASA ‘n lid van Sascoc is.”

Die verklaring het bygevoeg dat “lede, (insluitend ASA) ondergeskik is en moet die grondwet van Sascoc en alle besluite wat deur hulle gemaak word, volg.”

"Verder het Sascoc, deur sy raad, die mag om alles na te sien, delegeer, beheer, administreer en indien nodig die aktiwiteite van sy lede bestuur.”

-Sport24
 

Lees meer oor: sascoc  |  asa  |  leonard chuene

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Dante sê... Dit lyk vir my of ons probeer verloor, maar ons kan dit net nie regkry nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.