SA-vroue pak China

2010-09-02 11:06
Tweets Share Share line Print

Rosario, Argentinië - Suid-Arika se vrouehokkiespan sal op hul strydrosse én groentjies staatmaak wanneer hulle China Donderdagaand in die Wêreldbeker-wedstryd in Rosario aandurf.

Die kaptein van die Proteas, Marsha Marescia, sal in haar 203de internasionale wedstryd speel terwyl die doelevraat Pietie Coetzee al nader kruip aan haar 200ste doel in 200 toetswedstryde.

Die nuweling Sulette Damons sal na 'n skitterende vertoning teen Spanje, ook teen China wil beïndruk.

China se vrouehokkiespan is derde vir dié toernooi gekeur, maar het in hul vorige wedstryde teen die elfde gekeurde Korea asook teen Engeland, wat sesde gekeur is, vasgeval. 

Suid-Afrika het in hul eerste groepwedstryd met 5-1 teen die verdedigende kampioen Argentinië verloor, voor hulle Dinsdag ‘n skok-oorwinning van 2-1 teen Spanje behaal het. 

Die wedstryd tussen China en Suid-Afrika word vanaand om 19:30 regstreeks op SuperSport 5 uitgesaai.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24 


 

Lees meer oor: pietie coetzee  |  china  |  argentinië  |  hokkie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

adriaan.vanwyngaard sê... Vind net uit waarvoor. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Tucson 2.0 GLS MY07
2006
R 119,100.00

FORD

Figo 1.4 Ambiente 5-dr
2011
R 99,900.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 190,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.