SA-swemspan gekies vir Nederland

2010-07-28 15:14
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - ‘n Span van 20 Suid-Afrikaanse swemmers is gekies om volgende maand aan die IPC-wêreldswemkampioenskappe in Nederland deel te neem.

Dié kampioenskappe vind vanaf 15 tot 21 Augustus in Eindhoven plaas.

Die swemmers sal deur die bestuurder, Daphne Bird, afrigter Theo Verster en 10 administratiewe personeellede vergesel word.

Dié kampioenskappe vind vanjaar vir die vyfde keer plaas en is in 2006 ook in Durban aangebied.

Onder die bekende gesigte in die span is die paralimpiese swemmers Natalie du Toit en Achmat Hassiem, wat in 2006 'n haai-aanval oorleef het.

Sowat 659 atlete van 55 verskillende lande gaan in Eindhoven deelneem.

Vir Suid-Afrikaanse atlete is deelname uiters belangrik aangesien dit die beginfase van die kwalifiseringsproses is vir die 2012 Olimpiese Spele in Londen.

Die volledige Suid-Afrikaanse span:


Sarah Shannon, Adri Visser, Beth Nothling, Chad Gifford, Hendrik van der Merwe, Sibusiso Mogale, Christiaan Du Plessis, Natalie Du Toit, Emily Gray, Achmat Hassiem, Kevin Paul, Shireen Sapiro, Charl Bouwer, Renette Bloem, Sean Clarke, Craig Groenewald, Hendri Herbst, Marike Naude, Challis Wright, Yvonne Smith

Bestuur:


Spanbestuurder: Daphne Bird

Hoofafrigter: Theo Verster

Hulpafrigters: Tadhg Slattery, Ivan Ball, Karin Hugo, Brian Elliot, Jan Wahl, Keenan Riffel

Fisioterapeute:
Kerry Austin, Sumeshen Moodley

Spanassistente: Queeneth Ndlovu, Eden Meyer

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: natalie du toit  |  swem

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Steenkamp sê... Papsak is darem beter as blou spirits! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Administrative Officer

Stellenbosch
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

SAP Business One Developer

Irene, Centurion, South Africa
Electus Recruitment
R15000 - R28000

Administration Clerk

Northern Cape, South Africa
Key Fin Recruit
R100 - R120

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2005
R 209,000.00

FORD

Ranger 2.5TD 4x4 Safety D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 217,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.