SA se beste spiesgooiers pak mekaar

2011-02-17 10:02
Tweets Share Share line Print

Pretoria - Suid-Afrika se twee beste spiesgooiers, Robert Oosthuizen en Hardus Pienaar, sal Saterdagmiddag in Potchefstroom op die eerste atletiekbyeenkoms in die Geelbladsye-reeks die eerste keer ná 11 maande teen mekaar deelneem.

Die laaste keer dat hulle saam in aksie was, was in Maart verlede jaar in Durban op die Suid-Afrikaanse byeenkoms.

Hul tweestryd was toe kortstondig.

Oosthuizen het sy lies geskeur voordat hy klaar kon gooi. Hy kon die res van die jaar nie deelneem.

Pienaar het die SA titel verower. Daarna is sy seisoen ook deur meer pyn en frustrasie as spiesgooi-welslae gekenmerk. Dit was ’n geval van gooi en dan is hy weer beseer.

Maar toe dit regtig saak gemaak het, het Pienaar op die Wêreldbeker-byeenkoms in Split, Kroasië, met ’n grote vorendag gekom.

Sy afstand van 83.17 meter was goed genoeg vir die silwermedalje.

Pienaar en Oosthuizen is die enigste twee spiesgooiers wat sedert 2006 gereeld verder as 80 meter kon gooi. Oosthuizen se beste afstand is 86.80 in 2008, terwyl Pienaar sy beste afstand van 84.50 in 2003 behaal het.

Marius Corbett 88.75 (1998) en Tom Petranoff 87.26 (1992) is die enigste Suid-Afrikaners wat met beter afstande spog.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Lees meer oor: spiesgooi  |  atletiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Attie sê... As die kern van Heyneke se Bokspan verniel word gaan ons sukkel teen die pommies.Bulls gaan erg sukkel teen die lions en Sharks. Wat se Naas vir die Bulls en Stoermers? Die reeks word nie in Mei maand gewen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 3.2 V6 Quattro Ambition DSG 3-dr
2005
R 219,950.00

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

MINI

Cooper Hatch R53 1.6 3-dr
2007
R 169,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.