SA-bergfietsryer 2de beste in wêreld

2010-04-29 08:44
Tweets Share Share line Print

Wilhelm de Swardt

Pretoria – Burry Stander (Specialized/Mr Price) is volgens die Internasionale Fietsryvereniging (UCI) se jongste ranglys wat Dinsdag bekend gemaak is die wêreld se tweede beste bergfietsryer.

Dit is die beste posisie wat ’n Suid-Afrikaanse fietsryer tot nog toe op die UCI se padfiets- en bergfiets-ranglyste beklee het.

Frankryk se Olimpiese kampioen, Julien Absalon, is op die oomblik die wêreld se voorste bergfietsryer.

Stander het die afgelope naweek op die eerste Wêreldbeker-veldrenbyeenkoms in Dalby Forest in Engeland so byna vir Absalon en Nino Schurter, die huidige wêreldkampioen, weggejaag.

Met die aanbreek van die laaste drie rondtes het Stander voor gejaag, met Schurter en Absalon wat hard moes trap om by te hou.

Ongelukkig het Stander in die ren se sesde en laaste rondte, toe dit saak gemaak het, ’n klein foutjie begaan wat hom kosbare sekondes gekos het.

Schurter het die ren gewen, met Absalon tweede en Stander derde. Die tydsverskil tussen die eerste drie jaers was ’n skrale 14 sekondes.

Absalon het agterna in ’n onderhoud met cyclingnews.com erken dat Stander die sterkste jaer in die ren was en as hy (Stander) nie die fout begaan het nie hy waarskynlik sou gewen het.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: burry stander  |  fietsry

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

henry.steenkamp.7 sê... dit het ek verwag,sorry rocky Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 3.2 V6 Quattro Ambition DSG 3-dr
2005
R 219,950.00

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

MINI

Cooper Hatch R53 1.6 3-dr
2007
R 169,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.