SA atleet soek Chuene-pos

2010-02-26 16:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die voormalige wenner van die New York-marathon, Hendrick Ramaala, wil homself as president van Atletiek Suid-Arfrika (ASA) verkiesbaar stel wanneer ‘n nuwe ASA-raad oor ‘n paar maande verkies word.

Ramaala dien tans op die tussentydse raad wat verlede jaar in November verkies is nadat ASA se president, Leonard Chuene tesame met senior lede, geskors is.

Die 38-jarige atleet, wat vanjaar op 7 Maart aan die Lake Biwa-marathon in Japan gaan deelneem, glo hy het wat dit vereis om atletiek se strukture te herbou.

“Dit sal ‘n leuen wees om te sê ek stel nie belang in die pos nie,” het Ramaala Donderdag gesê.

Dié langafstand-atleet, wat die Suid-Afrikaanse rekordhouer in die 10 000 m en die half-marathon is, het gesê hy sal steeds as atleet kompeteer én genoeg tyd hê om ASA se administrasie te behartig.

“Daar was niemand op die vorige raad wat nie ander besigheidsbelange gehad het nie,” het Ramaala gesê.

“Atlete is meer as gereed om dié organisasie te bestuur. Jy het nie ‘n graad in politiek nodig nie jy het nodig om atletiek te verstaan," het hy bygevoeg.

ASA se tussentydse bestuur moet teen die einde van Mei vanjaar deur ‘n permanente raad vervang word.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: asa  |  leonard chuene  |  atletiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

henry.steenkamp.7 sê... dit het ek verwag,sorry rocky Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 3.2 V6 Quattro Ambition DSG 3-dr
2005
R 219,950.00

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

MINI

Cooper Hatch R53 1.6 3-dr
2007
R 169,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.