Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ryderbeker-konings slaan af in Sun City

2012-10-18 14:08
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Lee Westwood gaan sy Sun City-kroon verdedig wanneer die prestigeryke Nedbank-uitdaagtoernooi vanaf 29 November tot 2 Desember by Sun City plaasvind.

Die Engelsman gaan poog om die eerste speler in die geskiedenis van die Nedbank Ope te word om drie agtereenvolgende titels te wen.

Westwood het in 2010 met agt houe gewen en verlede jaar het hy met twee houe geseëvier.

Vanjaar se Europese Ryderbeker-held Martin Kaymer is een van vier Major-kampioene op die spelerslys.

Sewe spelers van die seëvierende Europese Ryderbeker-span gaan ook by die Gary Player-gholfklub afslaan.

Die 12 spelers wat aan vanjaar se Sun City-toernooi deelneem is:

Lee Westwood (Engeland)

Nicolas Colsaerts (België)

Bill Haas (Amerika)

Peter Hanson (Swede)

Martin Kaymer (Duitsland)

Paul Lawrie (Skotland)

Francesco Molinari (Italë)

Garth Mulroy (Suid-Afrika)

Louis Oosthuizen (Suid-Afrika)

Carl Pettersson (Swede)

Justin Rose (Engeland)

Charl Schwartzel (Suid-Afrika) 

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 14:10 PM
    Road name: Eskia Mphahlele Drive Northbound
    DELAYS towards Mabopane Highway
  • Friday Boksburg - 14:01 PM
    Road name: Atlas Road Southbound
    DELAYS approaching the N12 Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.