Ryan Sandes mik na volgende rekord

2011-03-14 12:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die Suid-Afrikaanse atleet Ryan Sandes, wat die enigste atleet is wat dit kon regkry om al vier ultramarathons in die bekende 4Desert-reeks te wen, mik nou om die Visrivier-roete in Namibië in die vinnigste tyd te voltooi.

Die rekord vir die 84 km-roete is oorspronklik in 1990 deur twee Suid-Afrikaners, Ronnie Muhl en Bruce Matthews, in 11 ure 42 minute opgestel.

In 2003 het drie Namibiërs, Russell Paschke, Charlie du Toit en Coenraad Pool, die rekord in 10 ure 54 minute gebreek.

"So paar jaar gelede het ek die voorreg gehad om die Visrivier as deel van die Racing the Planet-reeks te pak. Dit is een van die mooiste én taaiste plekke waar ek nog moes hardloop. En ek wou nog altyd teruggaan om dit weer te doen," het Sandes oor sy nuutste avontuur gesê.

Na 'n paar dae se verkenning saam met Russell Paschke en Tinus Hansen van www.africanextremepromotions.com, sal die 28-jarige Kapenaar op 19 Maart poog om die Visrivier-rekord te breek.

Vir meer inligting en om Sandes se rekordpoging te volg, besoek sy blog en kyk na beeldmateriaal hier.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

henry.steenkamp.7 sê... dit het ek verwag,sorry rocky Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 3.2 V6 Quattro Ambition DSG 3-dr
2005
R 219,950.00

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

MINI

Cooper Hatch R53 1.6 3-dr
2007
R 169,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.