Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Regstappe kom teen Lance

2013-01-15 09:01
Tweets Share Share line Print

Adelaide – Die regering van Suid-Australië het Dinsdag gesê hy gaan skadevergoeding van die omstrede fietsryer Lance Armstrong eis ná hy glo tydens ‘n onderhoud met Oprah Winfrey erken het dat hy opkikkers gebruik het.

Jay Weatherill, die premier van Suid-Australië, het gesê die staat gaan eis dat Armstrong die miljoene dollars terugbetaal wat aan hom betaal is om in 2009, 2010 en 2011 aan die Tour Down Under-fietstoer deel te neem.

Weatherill het gesê berigte dat Armstrong gebieg het, het die staat se siening oor sy vergoeding verander, omdat hy "die fietsrygemeenskap oor die wêreld bedrieg het".

“Ons sal meer as gelukkig wees as Armstrong ons terugbetaal,” het Weatherill gesê.

Hy het egter geweier om te sê hoeveel die staat hom betaal het om vir drie jaar aan die fietstoer deel te neem.

Die onderhoud met Winfrey sal later in die week op die Oprah Winfrey Network uitgesaai word.

Suid-Afrikaanse kykers sal die onderhoud op Vrydag, 18 Januarie op DStv se kanaal 172 en TopTV se kanaal 453 kan volg.

Die onderhoud sal ook regstreeks op Winfrey se webtuiste, oprah.com, gewys word.

Kykers kan Vrydagoggend om 04:00 na die onderhoud kyk op die webtuiste.

DStv sal die onderhoud Vrydagaand om 19:30 op kanaal 172 uitsaai.

Dit is egter nog nie bekend om watter tyd die onderhoud op TopTV te siene sal wees nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: lance armstrong  |  opkikkers
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

MS BI Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.