Prokureurs: Laat Semenya toe om te hardloop

2010-03-30 04:47
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Caster Semenya se prokureurs het gesê dat die 800 meter-wêreldkampioen toegelaat moet word om Dinsdag by ‘n byeenkoms deel te neem, het Atletiek Suid-Afrika se waarnemende hoof Ray Mali gesê.

Mali het Maandag aan die Associated Press gesê dat hy vroeër in die dag  ‘n telekonferensie met Semenya en haar prokureurs gehad het en dat haar prokureurs gesê het dat Semenya toegelaat moet word om weer kompeterend aan atletiek-byeenkomste deel te neem.

“Terwyl ek nou praat is daar nog geen duidelikheid nie,” het Mali in ‘n telefoniese onderhoud gesê.

“Ek is besig om die IAAF te betrek. Haar prokureurs sê sy moet hardloop.”

Mali het bygevoeg dat hy nog wag vir ‘n antwoord van die IAAF oor of hulle Semenya sal toelaat om in Stellenbosch aan die Yellow Pages-reeks-V byeenkoms deel te neem.

“As die IAAF nee sê en Caster hardloop in elk geval, sal dit vêrreikende gevolge vir atletiek hê,” het Mali gesê.

“Ek probeer om die IAAF betrokke te kry en in kennis te stel.”

Die Johannesburgse kantoor van Semenya se prokureur, Dewey en LeBoeuf, kon nie Maandag bereik word vir kommentaar nie.

Nick Davies, woordvoerder vir die IAAF, het gesê dat hy “geen inligting” het oor enige verwikkelinge nie.

Alhoewel daar geen skorsing is wat Semenya verhoed om deel te neem nie, word daar beweer dat die 19-jarige ooreengekom het om nie kompeterend deel te neem voordat die IAAF hul bevindinge oor haar geslagstoetse bekendgemaak het nie.

- Sapa-AP


 

Lees meer oor: iaaf  |  caster semenya  |  atletiek

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Hendrik sê... Arme bulletjies.Shame. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 129,995.00

FIAT

Strada 1.6 ELX PU
2005
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.