Pistorius genooi na elite byeenkoms

2010-04-16 09:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Vier van Suid-Afrika se topatlete het ’n uitnodiging na die toonaangewende BT Paralimpiese Wêreldbeker in Manchester ontvang.

Die naellopers Oscar Pistorius, Fanie van der Merwe , Arnu Fourie en die diskusgooier, Fanie Lombard was onder van die bevoorregtes wat na dié veelvuldige sportbyeenkoms genooi is.

Die sportgeleentheid vind vanaf 25 Mei tot 31 Mei plaas.

Laas jaar se byeenkoms het 351 atlete van 38 lande gesien, insluitend 174 medaljewenners van Beijing, asook regstreekse mediadekking geniet wat sowat 82 lande wêreldwyd bereik het.

Vanjaar se byeenkoms sal atlete die geleentheid gee om hulle voor te berei vir die 2012 Paralimpiese Spele in Londen en tegelyke tyd deel te neem aan veelvuldige spansport-items.

Koos Engelbrecht, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Gestremde Sport het gesê dié uitnodig is ‘n bewys van die atlete se harde werk en toewyding en dit is ‘n eer.

“Dit is geen gewone sportbyeenkoms nie, hulle sal die geleentheid kry om langs van die beste atlete ter wêreld te staan,” het Engelbrecht gesê.

-Sapa    

 

Lees meer oor: atlete  |  paralimpiese spele

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Hendrik sê... Arme bulletjies.Shame. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 129,995.00

FIAT

Strada 1.6 ELX PU
2005
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.