Parkin dowe sportman van die jaar

2009-12-17 21:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Suid-Afrikaanse swemsensasie Terence Parkin het sy 2009 swemjaar op 'n hoë noot afgesluit toe hy as die Internasionale Komitee vir Sport vir Dowes as sportman van die jaar aangewys is.

Parkin het vanjaar 12 wêreldrekordsgebreek en het uitgeblink by die 21ste Somer Dowe Spele (Deaflympics) wat in Taipei, Taiwan, gehou is.

Hy het sewe goue medaljes gewen en twee wêreldrekords en ses Deaflympics-rekords verbeter.

Parkin het 'n nuwe wêreldrekord in die 200-vryslag (1:53.12) en die 1500-vryslag (16:08.56) opgestel.

Hy het ook bo-op die medaljepodium gestaan vir die 200-borslag, 400-wisselslag, 100-borsslag, 200-wisselslag en 50-borsslag.

Uit die swembad in Taipei het hy ook 'n brons fietsrymedalje ingepalm.

Aksana Petrushenka van Belarus wat vier goue medaljes, 'n silwer en 'n bronsmedalje by die Deaflympics gewen het, is as die komitee se sportvrou van die jaar aangewys.

– Sapa



 

Lees meer oor: swem

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Hendrik sê... Arme bulletjies.Shame. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 129,995.00

FIAT

Strada 1.6 ELX PU
2005
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.