Pa: Caster ís 'n vrou

2009-08-20 11:47
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Caster Semenya se gesin sê sy is definitief ‘n vrou ten spyte van vrae oor haar geslag wat wêreldwyd opspraak maak.

“Die kontroversie pla my nie so baie nie want ek weet sy is ‘n vrou. Ek het haar self grootgemaak,” het Semenya se ouma, Maputhi Sekgala, aan The Times gesê.

Semenya het Woensdag die 800m by die Wêreldkampioenskappe in Berlyn gewen.

Sy is in omstredenheid gehul toe media oor die wêreld haar manlike gelaatstrekke onder die soeklig geplaas en haar geslag betwyfel het.

Die internasionale atletiekbeheerliggaam, IAAF, ondersoek dié bewerings.

“Wat kan ek doen as hulle haar ‘n man noem en sy is nie regtig ‘n man nie? God het haar so gemaak,” het Sekgala gesê.

Semenya se beste vriendin, Deborah Morong, het ook die atleet se geslag verdedig.

Haar pa, Jacob Semenya, het gepleit dat sy dogter uitgelos word.

“Sy is my meisiekind. Ek het haar grootgemaak en het nog nooit haar geslag betwyfel nie. Sy is ‘n vrou en dit kan ek ‘n miljoen keer herhaal,” het hy aan die Sowetan gesê.

Sekgala het gesê haar kleindogter word by die skool ook geterg oor haar voorkoms en omdat sy die enigste meisie in die plaaslike sokkerspan is.

– Sapa
 

Lees meer oor: caster semenya

binne nuus24

Nuutste Sportkommentaar

Hendrik sê... Arme bulletjies.Shame. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. Partly cloudy. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers late. More sun than clouds. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 129,995.00

FIAT

Strada 1.6 ELX PU
2005
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.