Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nuwe bloedtoetse kan dwelms glo makliker opspoor

2012-06-23 14:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport (SAIDS) het Saterdag gesê die implementering van nuwe bloedtoetse maak dit makliker om ontwerpersdwelms by atlete op te spoor.

Ná die onlangse groot hoeveelheid voorvalle waar daar positief getoets is vir middels, het die instituut se uitvoerende hoof, Khalid Galant, atlete wat deelneem met die houding van “wen ten alle koste” gewaarsku dat dit nou meer riskant as ooit sal wees om middels te gebruik.

Hy sê vordering word gemaak in wat deur nuwe toetsmetodes opgespoor kan word, wat gevolglik die gebruik van middels in sport kan beheer.

“Ons het al die haakplekke in die operasionele ketting uitgestryk met betrekking tot bloedtoetse en ons sal nog meer gesofistikeerde bloedtoetse doen.

“Hierdie toetse sluit in die ontwikkeling van ‘n bloedprofiel van die atleet oor ‘n sekere tydperk, wat met statistiese sagteware geanaliseer sal word om te voorspel hoe die atleet se profiel behoort te lyk,” het Galant gesê

“Enige abnormaliteite word binne hierdie konteks geanaliseer sodat ons kan vasstel of kunsmatige manipulasie deur middels plaasgevind het.”

Galant sê die toetse sal ook daartoe in staat wees om ontwerpersdwelms op te spoor.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: dwelms
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Sportkommentaar

Martin Fourie sê... Maar hy is...onskuldig tot skuldig bewys, dit is mos hoe dit nog werk, is dit nie ? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Linbro Park - 10:44 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the Marlboro Drive exit
  • Tuesday Crown - 10:40 AM
    Road name: M2 Westbound
    SLOW TRAFFIC throught the Crown Interchange towards Main Reef Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.